Modulekode | JPC 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Toepassing van vektore in een en twee dimensies vir beweging en kragte.Newton se wette, Momentum, Arbeid en Energie, Golwe, Klank en Lig, Elektrostatika, Elektriese stroombane, Magnetisme, Elektromagnetisme, Elektrodinamika, Atoomstrukture, Chemiese binding, Chemiese reaksies, Stoichiometrie, Energie en Chemiese verandering, Reaksietempo, Chemiese ewewig, Elektrochemie, Ideale gasse, Eienskappe van materiale. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App